Joubert Implemente afrikaans engelse weergawe
Tuis Oor Ons Produkte Kontak Ons
Joubert Implemente

Joubert Implemente in Stellenbosch lewer sedert 1989 diens aan boerderygemeenskappe landwyd.

Die maatskappy vervaardig ‘n reeks nuwe grondwerktuie en implemente wat optimaal ontwerp is om hedendaagse boerderymetodes oor ‘n aantal landboudissiplines te ondersteun. Joubert Implemente spesialiseer ook in die herbou van trekkers en implemente en vervaardig ook pasgemaakte implemente, sleepwaens en vragmotorbakke namens kliënte.

Joubert Implemente is ‘n bekende baken in Stellenbosch en geniet ‘n trotse reputasie onder ‘n wye verskeidenheid boere en rolspelers in die landboubedryf vir sy verbintenis tot kliënte-tevredenheid en dienslewering.

Produkte uit die Joubert Implemente-stal is in onlangse jare ook aan kliënte in Namibië, Angola, Kenia en selfs Frankryk gelewer.

PRODUKTE - KLIEK HIER

brandbestrydings sleepwa dieselkarre druiweparswaens 4 wiel laespoed sleepwa wipbaksleepwaens kratte sleepwa bakkie sleepwa vragmotorbakke implemente

©2011 JOUBERT IMPLEMENTE joub.imp@mweb.co.za | site by Bread&ButterDesign